1. EachPod
EachPod
AudreyStories - Podcast

AudreyStories

Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.

Travel Arts Meditation Society & Culture Places & Travel Stories Fiction
Update frequency
every 5 days
Average duration
14 minutes
Episodes
78
Years Active
2019 - 2025
Share to:
Kanada Immigrasie 18. CRAIGS-LIST Vancouver. Jou handboek oor werk/geleenthede/verniet goed.

Kanada Immigrasie 18. CRAIGS-LIST Vancouver. Jou handboek oor werk/geleenthede/verniet goed.

Send us a text

Eopisode 18. CraigsList Vancouver (dis nou jou HANDBOEK oor Kanada) gee vir jou die wonderlikste info oor 'alles Kanada". Dis waar mense WERK adverteer (maklike en vreemde werke). Alle …

00:07:51  |   Fri 08 Nov 2019
Kanada Immigrasie 17. SWOT: Universiteits-kursus uit SA. Athabasca University in Kanada.

Kanada Immigrasie 17. SWOT: Universiteits-kursus uit SA. Athabasca University in Kanada.

Send us a text

Episode 17. SWOT terwyl jy wag by 'n aanlyn-universiteit in Kanada. ATHABASCA University. Ek het al 7 kursusse by hulle gedoen. Goeie nuus: Jy moet net 16 wees, kort nie eers Graad 12 n…

00:09:56  |   Fri 08 Nov 2019
Kanada Immigrasie 16. PRIVAATHEID. Wette in Kanada. (Privaatheidswette is 'n pyn hier.)

Kanada Immigrasie 16. PRIVAATHEID. Wette in Kanada. (Privaatheidswette is 'n pyn hier.)

Send us a text

Privaatheidswette is 'n pyn hier -- maar 'n harde werkliheid. In Kanada is elke mens 'n individu. Getroud? Maak nie saak nie. As die selfoon-rekening op jou man se naam is, mag jy niks …

00:09:13  |   Thu 07 Nov 2019
Kanada Immigrasie 14. PROKUREUR in Kanada. Kry een.

Kanada Immigrasie 14. PROKUREUR in Kanada. Kry een.

Send us a text

Episode 14. Ek dink dis deesdae 'n goeie plan om 'n prokureur te kry. Hulle is heel gereeld goedkoper as "agentsakppe". Derduisende mense doen aansoek om Kanada toe te trek: uit honderd…

00:08:08  |   Thu 07 Nov 2019
Kanada Immigrasie 13. Bring saam: Selfone. Medisyne. Kredietkaart.

Kanada Immigrasie 13. Bring saam: Selfone. Medisyne. Kredietkaart.

Send us a text

SELFOON. MEDISYNE. KREDIETKAAT? Bring saam. Selfone: Bring almal se selfone saam, "unlock" hulle en sorg dat jy hier 'n nuwe Sim-kaart kan insit. Gebruik dit die eerste paar dae net vir…

00:08:32  |   Thu 07 Nov 2019
Kanada Immigrasie 15. DIE POLISIE. Wie doen wat? Bel 911?

Kanada Immigrasie 15. DIE POLISIE. Wie doen wat? Bel 911?

Send us a text

DIE POLISIE se rol in Kanada. Wanneer bel jy 911? Werk dit goed? Kanada is so ordelik omdat die polisie so effektief is. Wie doen wat? Iemand het jou gekroek met immigrasie terwyl jy no…

00:09:41  |   Thu 07 Nov 2019
Kanada Immigrasie 12. Nuwe Kultuur. Thanksgiving-kalkoene. Pajama-dag in Skole. Halloween se verniet swiets

Kanada Immigrasie 12. Nuwe Kultuur. Thanksgiving-kalkoene. Pajama-dag in Skole. Halloween se verniet swiets

Send us a text

Nuwe Kanadese kultuur/tradisies het sy pret en sy uitdagings. Aan die begin het ek vir als "nee" geroep, bloot omdat dit volksvreemd is. Ek het die 1e jaar nie Thanksgiving (in Oktober)…

00:09:53  |   Sat 02 Nov 2019
Kanada Immigrasie 10. Klere in KOUE Kanada. Wat koop jy eerste?

Kanada Immigrasie 10. Klere in KOUE Kanada. Wat koop jy eerste?

Send us a text

Episode 10. Jy staan en sweet in SA met sandale, 'n kort broek en t-shirt. Jy trek Desember Kanada toe. Jy en die kinders kort warm klere! Jy moet dit in Kanada koop -- want dit sal goe…

00:08:31  |   Thu 31 Oct 2019
Kanada Immigrasie 11. HUIS KOOP. Of huis huur in Kanada. Waaraan om te dink.

Kanada Immigrasie 11. HUIS KOOP. Of huis huur in Kanada. Waaraan om te dink.

Send us a text

Episode 11. Jy wil huis koop. Waarna moet jy kyk? Die huis moet SUID kyk. So kry jy in die wintermaande son wat in jou huis inskyn en die huis warm maak. Dit spaar verhittings-koste en …

00:09:57  |   Thu 31 Oct 2019
Kanada Immigrasie 9. Koebaai my kind. Koebaai Mamma en Pappa.

Kanada Immigrasie 9. Koebaai my kind. Koebaai Mamma en Pappa.

Send us a text

Ek wil eintlik glad nie hieroor praat nie. Maar KOEBAAI word 'n massiewe Olifant in die kamer en hy sit en loer as julle braaivleis hou. Die Olifant dra 'n wit en rooi Kanada vlag. Iewe…

00:06:56  |   Fri 25 Oct 2019
Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI

Kanada Immigrasie 8. MEDIES is verniet in Kanada. Dokters, hospitaal, operasies, bloedtoetse,MRI

Send us a text

Goeie nuus. MEDIES is verniet in Kanada: Dokters (huisdokter en spesialiste), hospitaal verblyf, operasies, bloedtoetse,MRI ens. Wat is nie gedek nie? Medisyne. Dit klink te goed om waa…

00:08:37  |   Tue 22 Oct 2019
Kanada Immigrasie 7. Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier!

Kanada Immigrasie 7. Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier!

Send us a text

Ek het wonderlike nuus -- Daar's 'n maklike manier om vinnig te immigreer! Voor Kersfees is jy hier! EK JOK. Dis Willie-die-Wolf wat sulke snert vertel en hy is 'n immigrasie skelm wat …

00:08:50  |   Mon 21 Oct 2019
Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond?

Kanada Immigrasie 6. Aardse goed op 'n skip? Wat vat ek? Wat los ek? En die hond?

Send us a text

Wat pak jy in? Hoe besluit jy wat moet saamtrek en wat verkoop moet word? Jy staan en staar na jou aardese goetertjies. Jy pil 'n traan. Jy moet van die los en van dit saamvat. Jy wil A…

00:09:23  |   Sat 19 Oct 2019
Kanada Immigrasie 5. SKOLE. Deel 2. TIENERS in Kanadese skole. Aanpassing en wenke.

Kanada Immigrasie 5. SKOLE. Deel 2. TIENERS in Kanadese skole. Aanpassing en wenke.

Send us a text

SKOOL. (Deel 2) -- Spesiaal vir TIENERS. Dis 'n swaar ouderdom vir kinders om weg te trek uit SA. Hulle verloor al hulle vriende. Alles is hier anders. Ek verduidelik die hoërskool opse…

00:08:31  |   Tue 08 Oct 2019
Kanada Immigrasie 4. SKOLE. Deel 1. Jou kinders in Kanadese skole.

Kanada Immigrasie 4. SKOLE. Deel 1. Jou kinders in Kanadese skole.

Send us a text

SKOOL. (Deel 1) -- Goeie nuus: skool is verniet tot in Graad 12. Maar alles is anders. Ek is al 20 jaar lank 'n onderwyser in die Kanadese skoolsisteem. Ek het eers in 'n klein dorpie g…

00:07:14  |   Tue 08 Oct 2019
Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX.

Kanada Immigrasie 3. TAX en Salaris. Wat gaan ek uitkry? Soorte TAX.

Send us a text

TAX en Salaris. Wat gaan jy uitkry in Kanada? Iemand bied jou werk aan met 'n goeie salaris. Jy begin opgewonde raak: jy kan lekker lewe in Kanada. Maar -- jy gaan TAX betaal, eers op j…

00:09:28  |   Tue 08 Oct 2019
Kanada Immigrasie 2: Wat moet ek heel eerste doen?

Kanada Immigrasie 2: Wat moet ek heel eerste doen?

Send us a text

Jy wil Kanada toe trek. Wat moet jy heel heel eerste doen? Ek gee hier 'n lys van belangrike goed om aan te dink voor jy op die vliegtuig spring.

Support the show

00:08:53  |   Mon 07 Oct 2019
Kanada Immigrasie 1: Is dit koud in Kanada?

Kanada Immigrasie 1: Is dit koud in Kanada?

Send us a text

Dis die vraag wat almal vra. "Is dit koud in Kanada?" Dit hang af waar jy bly. Ek woon aan die weskus, naby Vancouver. Dis heerlik hier. Kies heel eerste waar jy wil woon in hierdie lan…

00:07:46  |   Mon 07 Oct 2019
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are the property of Audrey Nolte Painter. This content is not affiliated with or endorsed by eachpod.com.