1. EachPod
EachPod
AudreyStories - Podcast

AudreyStories

Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.

Travel Arts Meditation Society & Culture Places & Travel Stories Fiction
Update frequency
every 5 days
Average duration
14 minutes
Episodes
78
Years Active
2019 - 2025
Share to:

"The Listener." Ecuador.

Send us a text

The Listener." Ecuador. Our story waits in Ecuador, in a tiny town against the western slope of a majestic mountain. Six extraordinary girls live here. There was a terrible cyclone the…

00:15:14  |   Tue 24 Sep 2024

"The Brave Bridge." Mostar. Bosnia.

Send us a text

10. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 10. "The Brave Bridge." Mostar. Bosnia. Once upon a time, in 1555 to be exact, there was an architect named Mimar. He was very talented, and a l…

00:08:29  |   Tue 10 Sep 2024
Kanada Immigrasie 37. Pasop! 1e wêreld slaggate waarvan jy nie weet nie.

Kanada Immigrasie 37. Pasop! 1e wêreld slaggate waarvan jy nie weet nie.

Send us a text

Suid-Afrikaners weet so baie goed glad nie. Ek wens iemand het my die "onsigbare" goed geleer van Kanada. Dis so 'n ontsettende vreemde kultuur

Support the show

00:10:26  |   Sun 02 Feb 2020
Kanada Immigrasie 36. Testament: Kanadese een. Lewensversekering. Video-kameras wat jou dophou..

Kanada Immigrasie 36. Testament: Kanadese een. Lewensversekering. Video-kameras wat jou dophou..

Send us a text

Maak dadelik 'n wettige testament by 'n prokureur in Kanada, sodat die staat nie besluit wat van jou Kanadese kinders moet word nie. Koop hier lewensversekering. Dadelik. Daar is ORAL v…

00:10:20  |   Sun 26 Jan 2020
Kanada Immigrasie 35. Kanada, Australië of Nieu-Seeland? Hoe kies jy 'n nuwe land?

Kanada Immigrasie 35. Kanada, Australië of Nieu-Seeland? Hoe kies jy 'n nuwe land?

Send us a text

Kanada, Australië of Nieu-Seeland is 3 goeie opsies vir Suid-Afrikaners wat wil immigreer. Jy worstel met die vraag, "Wat as ek verkeerd kies? Watter land is die REGTE een?" En, as jy o…

00:09:04  |   Fri 17 Jan 2020
Kanada Immigrasie 34. Jy KAN NIE trek nie. Te oud/geen geld/geen moed/nie genoeg punte vir Kanada nie.

Kanada Immigrasie 34. Jy KAN NIE trek nie. Te oud/geen geld/geen moed/nie genoeg punte vir Kanada nie.

Send us a text

Jy KAN NIE trek nie of wil nie. Te oud/geen geld nie/nie moed nie/nie kwalifikasies vir ander lande se werke nie. Dan bly jy in SA. Gedurende my maandlange kuier het ek so baie mense ge…

00:08:40  |   Thu 16 Jan 2020
Kanada Immigrasie 33. Wat's fout in SA? Deel 2. Ek kyk met die oë van 'n toeris.

Kanada Immigrasie 33. Wat's fout in SA? Deel 2. Ek kyk met die oë van 'n toeris.

Send us a text

Deel 2: "Wat's fout in SA? My opinie na 'n maand se kuier tot mid-Desember 2019. Ek was geskok oor die agteruitgang in die land. Dalk omdat ek 4 jaar laas daar gekuier het. Ek het gewoo…

00:08:43  |   Wed 15 Jan 2020
Kanada Immigrasie 32. Wat's fout in SA? Deel 1. My opinie oor die probleme in die land.

Kanada Immigrasie 32. Wat's fout in SA? Deel 1. My opinie oor die probleme in die land.

Send us a text

Ek was tot middel Desember 2019 in SA vir 'n kuier met familie en vriende -- vir 'n maand. Ek was 4 jaar laas in die land. Die keer het so baie goed my gepla. Ek is reeds 21 jaar weg ui…

00:08:02  |   Wed 15 Jan 2020
Kanada Immigrasie 31. Rassiste moet eerder nie immigreer nie.

Kanada Immigrasie 31. Rassiste moet eerder nie immigreer nie.

Send us a text

Suid-Afrika op 'n vreemde manier vreeslik geisoleer. Ek dink lande met probleme word so. Dis 'n land met rasse onmin, wat diep gewortel is in vrees. Rassisme is 'n swaar onderwerp, maar…

00:07:03  |   Wed 15 Jan 2020
Kanada Immigrasie 30. Winter+Veilig of Son+SA se dinge?

Kanada Immigrasie 30. Winter+Veilig of Son+SA se dinge?

Send us a text

"Winter in Kanada" maak mense uit SA bang: want Son en SA het sinoniem geword. "Ek sal nooit in die sneeu kan aard nie!" roep Suid-Afrikaners uit. Ek antwoord hierop, "Ek sal nooit weer…

00:07:59  |   Wed 15 Jan 2020
Kanada Immigrasie 29. Ek trek terug SA toe! Nee, moenie! 95% van terug-trekkers trek weer uit SA.

Kanada Immigrasie 29. Ek trek terug SA toe! Nee, moenie! 95% van terug-trekkers trek weer uit SA.

Send us a text

Immigrasie is swaar. Baie immigrante besluit om terug te gaan SA toe. MOENIE. 95% van "terug-trekkers" trek weer terug Kanada/Australië ens. toe. Soms trek mense terug omdat hulle ouers…

00:06:33  |   Thu 02 Jan 2020
Kanada Immigrasie 28. VERNIET geld in Kanada. Canada Pension Plan, Old Age Pension, EI, geld per kind.

Kanada Immigrasie 28. VERNIET geld in Kanada. Canada Pension Plan, Old Age Pension, EI, geld per kind.

Send us a text

Kanada gee op 65 vir almal "old-age-pension" (tot $660 p/m) en dan ook Canada Pension van tot $1000 per maand. As jou werk jou afdank, of jy te siek word om te werk, skop jou EI in. Dis…

00:07:00  |   Wed 01 Jan 2020
Kanada Immigrasie 27. Verniet geld per kind. Tot $533 per kind per maand (onder 6). Tot $450 van 6-17.

Kanada Immigrasie 27. Verniet geld per kind. Tot $533 per kind per maand (onder 6). Tot $450 van 6-17.

Send us a text

Verniet geld vir kinders klink te goed om waar te wees. Maar, dis een van die wonderlike voordele van Kanada. Die geld se naam is "Child and Family Benefits". Dit word bereken volgens j…

00:08:29  |   Tue 31 Dec 2019
Kanada Immigrasie 26. Kanada vs Suid-Afrika. Goud, krag, lewensverwagting, inkomste, water. Hoe vergelyk die 2 lande?

Kanada Immigrasie 26. Kanada vs Suid-Afrika. Goud, krag, lewensverwagting, inkomste, water. Hoe vergelyk die 2 lande?

Send us a text

Ek maak 'n raai-raai speletjie van Statistiek -- oor Kanada en Suid-Afrika -- eerder as om dit soos 'n lesing vol nuttelose nommers te laat klink. Natuurlik moet mens nogal sug oor alle…

00:08:39  |   Tue 31 Dec 2019
Kanada Immigrasie 25. Aanpassing. Help! Ek wil huis toe gaan!

Kanada Immigrasie 25. Aanpassing. Help! Ek wil huis toe gaan!

Send us a text

Aanpassing in enige nuwe land begin maklik en as 'n groot avontuur. Die hele konsep van immigrasie is 'te groot' en die brein dink aan trek as 'n heerlike vakansie. Dan -- skielik -- as…

00:08:34  |   Sat 28 Dec 2019
Kanada Immigrasie 24. LAERSKOOL Deel 2. Liberale Land: Hoe lyk 'n gewone dag in 'n laerskool?

Kanada Immigrasie 24. LAERSKOOL Deel 2. Liberale Land: Hoe lyk 'n gewone dag in 'n laerskool?

Send us a text

LAERSKOOL (Deel 2). Wat is anders hier? Waaraan moe ouers aandag gee. Doen meer gewone wiskunde met jou kind. Onderrig in Laerskole in Kanada is goed, maar heel heel anders. Waaraan moe…

00:09:27  |   Wed 13 Nov 2019
Kanada Immigrasie 23. LAERSKOOL (Deel 1)  Opset en algemene inligting.

Kanada Immigrasie 23. LAERSKOOL (Deel 1) Opset en algemene inligting.

Send us a text

Laerskole (1). Algemene wenke. Wat is jou rol? Daar is bv. 'n Gr 2/3 "split" waar graad 2's en 3's 'n juffrou deel. Dit was vir my sleg, maar dis 'n gewoonte in Kanada. Daar is baie lae…

00:10:40  |   Tue 12 Nov 2019
Kanada Immigrasie 21.KLEIN DORPIES. Deel 2. Wat's fout daar?

Kanada Immigrasie 21.KLEIN DORPIES. Deel 2. Wat's fout daar?

Send us a text

Episode 21. KLEIN DORPIES -- Deel 2. Ek wens ek kon net mooi goed oor Kanada skryf. As ek dadelik uit SA hier naby Vancouver kom woon het, sou ek nie hierdie dele oor klein dorpies gesk…

00:10:04  |   Sun 10 Nov 2019
Kanada Immigrasie 20. KLEIN DORPIES. Deel 1. Moenie na 'n piepklein plekkie toe trek nie.

Kanada Immigrasie 20. KLEIN DORPIES. Deel 1. Moenie na 'n piepklein plekkie toe trek nie.

Send us a text

Episode 20. Klein dorpies - Deel 1. Moenie in 'n piepklein dorpie in Kanada kom werk en woon nie. Dis te swaar. Heel noord in Kanada is nag. Wat dink ek is verkeerd aan 'n klein plekkie…

00:08:38  |   Sun 10 Nov 2019
Kanada Immigrasie 19. SNEEU. Mooi? Nee. Aaklig. Goor. 'n Pyn

Kanada Immigrasie 19. SNEEU. Mooi? Nee. Aaklig. Goor. 'n Pyn

Send us a text

Sneeu is net mooi op bergpieke, Kerskaartjies, foto's en op 'n ski-hill as jy self ski. Die waarheid oor sneeu, vir mense uit warm lande. Sneeu word vuil van die sand en klip wat die sn…

00:09:46  |   Sun 10 Nov 2019
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are the property of Audrey Nolte Painter. This content is not affiliated with or endorsed by eachpod.com.