We live in interesting times and you might have a lot of questions. Each Wednesday and Sunday, join tiaan gildenhuys, as he shares his understanding of our world from a Biblical perspective. Whether you are having questions about life, want to learn more about Biblical truths, or just need some encouragement in your walk with the Lord, this is the podcast for you.
Joh 14:1 Let not your heart be troubled: ye believe in God, believe also in me.
Joh 14:2 In my Father's house are many mansions: if it were not so, I would have told you. I go to prepare a place fo…
Joh 14:1 Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.
Joh 14:2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om v…
Rev 21:1 And I saw a new heaven and a new earth: for the first heaven and the first earth were passed away; and there was no more sea.
Rev 21:2 And I John saw the holy city, new Jerusalem, coming d…
Rev 21:1 En ek het ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie.
Rev 21:2 En ek, Johannes, het die heilige stad…
Pro 1:32 Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;
Pro 1:33 maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik …
Pro 1:32 For the turning away of the simple shall slay them, and the prosperity of fools shall destroy them.
Pro 1:33 But whoso hearkeneth unto me shall dwell safely, and shall be quiet from fear o…
Heb 11:1 Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen.
Heb 11:6 But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he i…
Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot Go…
Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.
Mat 24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, wa…
Mat 24:5 For many shall come in my name, saying, I am Christ; and shall deceive many.
Mat 24:6 And ye shall hear of wars and rumours of wars: see that ye be not troubled: for all these things must …
Rom 1:18 For the wrath of God is revealed from heaven against all ungodliness and unrighteousness of men, who hold the truth in unrighteousness;
Rom 1:19 Because that which may be known of God is m…
Rom 1:18 Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk,
Rom 1:19 omdat wat van God ge…
Efes 6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
Eph 6:12 For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places.
Psa 11:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël!
Psa 11:2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul p…
Psa 11:1 To the chief Musician, A Psalm of David. In the LORD put I my trust: how say ye to my soul, Flee as a bird to your mountain?
Psa 11:2 For, lo, the wicked bend their bow, they make ready th…
Mat 24:45 Who then is a faithful and wise servant, whom his lord hath made ruler over his household, to give them meat in due season?
Mat 24:46 Blessed is that servant, whom his lord when he cometh…
Mat 24:45 Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?
Mat 24:46 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer,…
Psa 124:1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie—laat Israel dit sê—
Psa 124:2 as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie,
Psa 124:3 dan het hulle …
Psa 124:1 A Song of degrees of David. If it had not been the LORD who was on our side, now may Israel say;
Psa 124:2 If it had not been the LORD who was on our side, when men rose up against us:
Ps…