1. EachPod

VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017) - Podcast

VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

Die eeufeesuitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) is op 3 Augustus 2017 amptelik bekendgestel.
In hierdie podsendingreeks van 27 episodes word die elfde uitgawe van die AWS in detail bespreek deur verskillende lede van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. In die eerste twee episodes word 'n algemene oorsig oor die AWS gegee; daarna word elk van die dele van die AWS in afsonderlike episodes bespreek. Die reeks word afgesluit met 'n vooruitskouende besinning oor die toekoms van standaardtaal en die AWS.

Language Learning Education
Update frequency
every 6 days
Average duration
17 minutes
Episodes
31
Years Active
2017 - 2018
Share to:
11. Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole

11. Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole

Episode 11: Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole (Jana Luther en Frikkie Lombard). In die elfde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word leiding gegee oor die…
00:15:45  |   Fri 10 Nov 2017
10. Hoofstuk 6: Diftonge

10. Hoofstuk 6: Diftonge

Episode 10: Hoofstuk 6: Diftonge (Jana Luther en Gerhard van Huyssteen). In die tiende episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word diftonge (oftewel tweeklanke) be…
00:03:08  |   Fri 10 Nov 2017
9. Hoofstuk 5: Deelteken

9. Hoofstuk 5: Deelteken

Episode 9: Hoofstuk 5: Deelteken (Gerhard van Huyssteen en Jana Luther). In die negende episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die deelteken bespreek. As jy v…
00:16:58  |   Fri 15 Sep 2017
8. Hoofstuk 4: Akuutteken

8. Hoofstuk 4: Akuutteken

Episode 8: Hoofstuk 4: Akuutteken (Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar). In die agtste episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die akuutteken onder die loep…
00:04:37  |   Fri 15 Sep 2017
7. Hoofstuk 3: Afkortings

7. Hoofstuk 3: Afkortings

Episode 7: Hoofstuk 3: Afkortings (Jana Luther en Phillip Louw). In die sewende episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die reëls en riglyne vir die algemeen e…
00:14:00  |   Thu 14 Sep 2017
6. Hoofstuk 2: Afkappingsteken

6. Hoofstuk 2: Afkappingsteken

Episode 6: Hoofstuk 2: Afkappingsteken (Gerhard van Huyssteen en Sophia Kapp). In die sesde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die afkappingsteken (oftewe…
00:04:29  |   Sun 30 Jul 2017
5. Hoofstuk 1: Afbreek van woorde

5. Hoofstuk 1: Afbreek van woorde

Episode 5: Hoofstuk 1: Afbreek van woorde (Gerhard van Huyssteen en Sophia Kapp). In die vyfde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die afbreek van woorde i…
00:05:58  |   Sun 30 Jul 2017
4. Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans

4. Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans

Episode 4: Voorwerk: Grondbeginsels van die spelling en skryfwyse van Afrikaans (Gerhard van Huyssteen). In die vierde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word …
00:34:36  |   Sun 30 Jul 2017
3. Voorwerk: Voorwoord, toeligting en gebruikersgids

3. Voorwerk: Voorwoord, toeligting en gebruikersgids

Episode 3: Voorwerk: Voorwoord, toeligting en gebruikersgids (Gerhard van Huyssteen en Sophia Kapp). In die derde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die v…
00:08:38  |   Sun 30 Jul 2017
2. Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS?

2. Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS?

Episode 2: Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS? (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). In die tweede episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die 2017-A…
00:32:32  |   Fri 28 Jul 2017
1. Wat is die AWS?

1. Wat is die AWS?

Episode 1: Wat is die AWS? (Gerhard van Huyssteen). In die eerste episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word twee vrae beantwoord: (1) Wat is die AWS?; en (2) Hoe…
00:21:31  |   Thu 27 Jul 2017
Disclaimer: The podcast and artwork embedded on this page are the property of Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). This content is not affiliated with or endorsed by eachpod.com.