1. EachPod

11. Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole

Author
Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)
Published
Fri 10 Nov 2017
Episode Link
https://iono.fm/e/500308

Episode 11: Hoofstuk 7: Getalle, syfers en simbole (Jana Luther en Frikkie Lombard). In die elfde episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word leiding gegee oor die skryfwyse van woorde en woordgroepe waarin syfers, getalle en simbole as komponente van soortname optree. (Onthou om ook te luister na episode 26g, wat handel oor Bylae G: die SI-stelsel.)

Share to: