1. EachPod
EachPod

Submarines & Surviving in the Stone Age

Author
Jean-Pierre Roux
Published
Wed 05 Jul 2023
Episode Link
None

We are back baby! Mense Met Opinies Season 2! 

In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes ons obviously 'n classic Star Wars chat hê.  Ons eindig dinge af met 'n hypothetical question - hoe gefok is jy as ons nou in die Stone Age was?

Share to: