Mense Met Opinies is a casual intimate show hosted by JP Roux. With a rotating cast of not-so-special guests, they explore pop, nerd and Afrikaans culture. So sit terug, rus, en asseblief hou op die p-bom gebruik ek moet dit uit edit.
Na 'n week se strike is ons terug! Hierdie episode praat ons bietjie mengels. We chat about what's been happening in Cape Town these past few weeks and then JP realised something unthinkable - that h…
Ons het twee vrouens op die podcast! Tipies praat ons oor Taylor Swift, The Little Mermaid, Troues en True Crime. Enjoy manne...
In die week van Mense Met Opinies praat ons weer bietjie oor musiek - en soos altyd sal ons bitch oor Spoegwolf. Ons praat ook oor hoe Courtney oor haar honde ry en wat die punt is van ‘n wedding vid…
Gentleman vloek nie! So vir hierdie episode het ons besluit om 'n speletjie te speel. As jy vloek, moet jy 'n lekker warm sous oestertjie drink. Terwyl ons sukkel om nie te vloek nie, fokus ons bietj…
Ons het 'n vrou op die podcast! Sy deel met ons haar opinie oor mans wat by troues huil en selfs bietjie opinies oor anime. Daars ook bietjie 'n gesprek oor Engeland en slawerny, want hoekom nie? Ons…
We are back baby! Mense Met Opinies Season 2!
In ons season 2 premiere praat ons bietjie oor current events, soos die hele submarine ding waaroor almal gepraat het. En om weer in die ding te kom moes…
Die finale van Mense Met Opinies Season 1!
In ons finale episode fokus ons net op een ding - ons smaak in musiek! Ons het elkeen 9 bands gekies om vir julle 'n goeie idee te gee van wat ons musiek sm…
Na 'n uur se gesukkelry, gee ons hierdie week ons opinie oor die beste aartappelslaai resep. Ons is bietjie laat vir die partytjie, maar ons chat ook bietjie oor Andrew Tate en sy ALPHA / SIGMA tjomm…
Hierdie week gee ons ons opinie oor die nuwe Prime energy drink en hoe almal daaroor rave. Gaan die hype 'die down' of gaan die SA kids dit maintain? Jy kan nie oor Prime praat sonder om bietjie oor …
Hierdie week gee ons ons opinie oor die definisie van 'n cult. Soos altyd, praat ons bietjie oor Film & TV en hoe sleg Marvel deesdae is. Ons praat ook oor meer personal goed involving 'n public urin…
Hierdie week lewer ons ons opinie op eiendoms agente en of hulle bemarking nog 'n doel het. Miskien is daar 'n spirituele rede vir al die plakkate en bordjies. Ons praat ook bietjie oor flieks, anime…
Hierdie week lewer ons ons opinie op House of the Dragon en ander series wat ons in 2022 gekyk het. Daars ook bietjie stories in gesprinkle. Hier op die einde praat ons bietjie oor true crime - ons m…
Al vier maatjies op een episode?!
Hierdie week lewer ons ons opinie op die service industry. As obvious consumers, het ons ook al aan die ander kant van die skinkbord gewerk. O, en hier op die einde r…
Wat is ons top drie kuier plekke in Pretoria? Die antwoord is nie so maklik soos wat jy dink nie. Ons lewer ons opinie en deel 'n paar stories tussen in.
Ons het 'n paar shows live gesien en ons mag dalk 'n opinie hê. En ook, hoe vra mense mekaar om te trou by Salsa? Doen bietjie meer moeite manne. O ja, en Anrich doen walglike goed by 'n Mumford & S…
PODCAST! Is julle reg? Ek weet julle sit maar staan op vir hierdie een!