1. EachPod

Twee jagluiperds wat onlangs by die Etosha Heights Privaatreservaat Suid van Etosha Nasionale Park is steeds in die nuus.

Author
CRA GROUP
Published
Fri 08 Apr 2022
Episode Link
https://anchor.fm/johannpretorius/episodes/Twee-jagluiperds-wat-onlangs-by-die-Etosha-Heights-Privaatreservaat-Suid-van-Etosha-Nasionale-Park-is-steeds-in-die-nuus-e1gtkic

 Die koalisie van twee mannetjies het Noord beweeg en blyk om baie goed in die park aan te pas wat ook goeie nuus is vir die genetika van die bedreigde spesie in daardie gebied. Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodviersiteits Navorsingsentrum het die jongste oor die twee katte.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Share to: