Ons het aan Professor Andre Duvenhage gevra wat se opsies Jacob Zuma het in die lig van sy weiering om voor die Zondo kommissie te getuig en wat hy dalk al reeds in gedagte het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.