1. EachPod

Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê

Author
CRA GROUP
Published
Tue 22 Mar 2022
Episode Link
https://anchor.fm/johannpretorius/episodes/Styging-in-kunsmispryse-gaan-impak-op-vrugte--en-groentepryse-h-e1g3bpo

Internasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Share to: