1. EachPod

Prof Elmien Du Plessis gee 'n kort oorsig oor vandag se gebeure by die Ad Hoc Komitee.

Author
CRA GROUP
Published
Mon 31 May 2021
Episode Link
https://anchor.fm/johannpretorius/episodes/Prof-Elmien-Du-Plessis-gee-n-kort-oorsig-oor-vandag-se-gebeure-by-die-Ad-Hoc-Komitee-e11tkt5

Die ad hoc-komitee wat getaak is met die wysiging van artikel 25 van die Grondwet se  sperdatum vir die afhandeling van hul werk was vandag, 31 Mei. Op die laaste nippertjie het  die ANC verdere wysigings aan artikel 25 voorgestel.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Share to: