Dit is weer tyd vir die Farming Portal/Agricultural Writers Suid-Afrika se junior toekennings wat poog om akkurate stories en die oordra van inligting binne die landbousektor aan te moedig. Die kompetisie poog ook om ‘n platform te skep waar studente van landbou of joernalistiek hul werk kan publiseer.
Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.