1. EachPod
EachPod

Familieboerdery is noodsaaklik vir voedselsekerheid en familiewaardes.

Author
CRA GROUP
Published
Thu 01 Dec 2022
Episode Link
https://anchor.fm/johannpretorius/episodes/Familieboerdery-is-noodsaaklik-vir-voedselsekerheid-en-familiewaardes-egv677

Dwarsoor die wereld is familieboerdery deesdae deel van die algemene gesprekke in landbou en voedselsekerheid. Dit is die behoud van die wereld se familiewaardes en daarmee saam  bied dit ook voedselsekuriteit aan baie mense.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Share to: