1. EachPod

Chris Hart, ‘n ekonoom in Suid-Afrika, verduidelik wat met die rentekoers kan gebeur.

Author
CRA GROUP
Published
Wed 23 Mar 2022
Episode Link
https://anchor.fm/johannpretorius/episodes/Chris-Hart--n-ekonoom-in-Suid-Afrika--verduidelik-wat-met-die-rentekoers-kan-gebeur-e1g4j30

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal waarskynlik vandeesweek rentekoerse met ‘n verdere 25 basispunte verhoog tot 4,25 persent in ‘n poging om inflasie te vertraag, sê ekonome.--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Share to: