1. EachPod

Episode 18 - (Afrikaans) - God is vir ons!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 06 Sep 2020
Episode Link
None

Rom 8:31  Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? 

Rom 8:35  Wie sal ons skei van die liefde van Christus verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? 
Rom 8:36  Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. 
Rom 8:37  Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. 
Rom 8:38  Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge 
Rom 8:39  of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie. 

Share to: