1. EachPod

Ep.94 (01.12.24) - (Afr.) - As jy jou verlustig in God en Sy Woord, dan...

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 01 Dec 2024
Episode Link
None

Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag. En hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. (Ps. 1:1-3)

Share to: