1. EachPod

Ep.92 (26.11.23) - (Afr.) - Gebore vir 'n tyd soos hierdie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 26 Nov 2023
Episode Link
None

Daarop sê Mórdegai dat hulle Ester moes antwoord: Verbeel jou nie dat jy alleen uit al die Jode in die huis van die koning sal vrykom nie. Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ‘n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ‘n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?
(Est. 4:13-14)

Share to: