1. EachPod

Ep.92 (24.11.24) - (Afr.) Skyn die lig van Jesus

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 24 Nov 2024
Episode Link
None

Doen alles sonder murmurering en teëspraak, sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld, deurdat julle die woord van die lewe vashou, my tot ‘n roem teen die dag van Christus, dat ek nie verniet geloop of verniet gearbei het nie. 
(Fil. 2:14-16)

Share to: