1. EachPod

Ep.91 - (Afr.) - Loof die HERE, o my siel!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 23 Nov 2022
Episode Link
None

‘n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede, wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend. Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.
(Ps. 103:1-6)

Share to: