1. EachPod

Ep.90 (19.11.23) - (Afr.) - Gister, vandag en môre

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 19 Nov 2023
Episode Link
None

En Jesus antwoord hom: Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en agtertoe kyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. (Luk 9:62)

 

“…gee ons vandag ons daaglikse brood;…” (Matt. 6:11)

 

Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad. (Matt. 6:34)

 

Share to: