1. EachPod

Ep.88 (12.11.23) - (Afr.) - Waak en bid altyddeur

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 12 Nov 2023
Episode Link
None

Maar pas op vir julleself, dat julle harte nie miskien beswaar word deur swelgery en dronkenskap en sorge van die lewe nie, en dié dag julle nie skielik oorval nie. Want soos ‘n strik sal hy kom oor almal wat op die hele aarde woon. Waak dan en bid altyddeur, sodat julle waardig geag mag word om al hierdie dinge wat kom, te ontvlug en voor die Seun van die mens te staan.
(Luk 21:34-36)

Share to: