1. EachPod

Ep.85 (30.10.24) - (Afr.) - Moenie op die tydelike fokus nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 30 Oct 2024
Episode Link
None

Daarom gee ons nie moed op nie, maar al vergaan ons uiterlike mens ook, nogtans word die innerlike mens dag ná dag vernuwe. Want ons ligte verdrukking wat vir ‘n oomblik is, bewerk vir ons ‘n alles oortreffende ewige gewig van heerlikheid; omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. 
(2Co 4:16-18 Afrikaans OV)

Share to: