1. EachPod

Ep.79 - (Afr.) - Dra jy jou volle wapenrusting?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 12 Oct 2022
Episode Link
None

Staan dan vas, julle lendene met die waarheid omgord, met die borswapen van die geregtigheid aan, en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede. Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus. En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God— terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
(Ef. 6:14-18)

Share to: