1. EachPod

Ep.79 (11.10.23) - (Afr.) - Nee, dit is nie swaar nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 11 Oct 2023
Episode Link
None

Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar; en sy gebooie is nie swaar nie. (1 Joh. 5:3)

 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele; want my juk is sag en my las is lig. (Matt. 11:28-30)

...want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
(Fil. 2:13)

Share to: