1. EachPod

Ep.78 (06.10.24) - (Afr.) - Bou jouself op in jou allerheiligste geloof

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 06 Oct 2024
Episode Link
None

Maar julle, geliefdes, moet die woorde onthou wat tevore gespreek is deur die apostels van onse Here Jesus Christus, dat hulle vir julle gesê het: In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hul eie goddelose begeerlikhede wandel. Dit is hulle wat skeuring maak, sinnelike mense wat die Gees nie het nie. Maar julle, geliefdes, moet julleself opbou in jul allerheiligste geloof en in die Heilige Gees bid en julleself in die liefde van God bewaar, terwyl julle die barmhartigheid van onse Here Jesus Christus tot die ewige lewe verwag. 
(Jud. 1:17-21)

Share to: