1. EachPod

Ep.76 - (Afr.) - Soek, en jy sal vind

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 03 Oct 2021
Episode Link
None

Luk 11:9  En Ek sê vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 
Luk 11:10  Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. 
Luk 11:11  En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom ‘n klip gee; of ook ‘n vis, en hy sal hom in plaas van ‘n vis ‘n slang gee; 
Luk 11:12  of ook as hy ‘n eier vra, hom ‘n skerpioen gee? 
Luk 11:13  As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid? 

Share to: