1. EachPod

Ep.76 (01.10.23) - (Afr.) - Godsdiens...of Verhouding?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 01 Oct 2023
Episode Link
None

En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie…Maar Samuel het die HERE nog nie geken nie; ook was die woord van die HERE nog nie aan hom geopenbaar nie. (1 Sam. 3:1+7)

 

Hierdie dinge het Ek vir julle gesê, sodat julle nie mag struikel nie. Hulle sal julle uit die sinagoges ban. Ja, daar kom ‘n uur dat elkeen wat julle om die lewe bring, sal dink dat hy ‘n diens aan God bewys. En dit sal hulle aan julle doen, omdat hulle die Vader nie ken nie en My ook nie. (Joh. 16:1-3)

 

Share to: