1. EachPod

Ep.75 (25.09.24) - (Afr.) - Moenie die meerderheid volg nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 25 Sep 2024
Episode Link
None

Jy mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ‘n kwaadwillige getuie te wees nie. Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie... Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges. 
(Eks. 23:1,2 + 8)

Share to: