1. EachPod

Ep.74 - (Afr.) - Word doeners van die Woord

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 25 Sep 2022
Episode Link
None

So dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word. Want die toorn van ‘n man bewerk nie die geregtigheid voor God nie. Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red. En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.
(Jak. 1:19-22)

Share to: