1. EachPod

Ep.74 (24.09.23) - (Afr.) - Die meerderheid is nie altyd reg nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 24 Sep 2023
Episode Link
None

Jy mag die meerderheid nie volg in verkeerde dinge nie. (Eks. 23:2)

Toe laat die koning van Israel die profete bymekaarkom, omtrent vier honderd man, en hy sê aan hulle: Sal ek teen Ramot in Gílead trek om te veg of dit laat staan? En hulle antwoord: Trek op, en die HERE sal dit in die hand van die koning gee. Maar Jósafat sê: Is hier nie nog ‘n profeet van die HERE, dat ons deur hom kan raadpleeg nie? En die koning van Israel antwoord Jósafat: Daar is nog een man om deur hom die HERE te raadpleeg; maar ék haat hom, omdat hy oor my niks goeds profeteer nie, maar onheil: Miga, die seun van Jimla. (1 Kon. 22:6-8)

Share to: