1. EachPod

Ep.74 (22.09.24) - (Afr.) - God kyk vir ons

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 22 Sep 2024
Episode Link
None

‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel. Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die slegtes en die goeies. 
(Spr. 15:1-3)

Share to: