1. EachPod

Ep.73 - (Afr.) - Jesus maak ons deelgenote van Sy goddelike natuur

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 22 Sep 2021
Episode Link
None

2Pe 1:3  Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, 
2Pe 1:4  waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. 

Share to: