1. EachPod

Ep.73 (18.09.24) - (Afr.) - God het vir ons groot en kosbare beloftes geskenk!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 18 Sep 2024
Episode Link
None

Mag genade en vrede vir julle vermeerder word deur die kennis van God en Jesus, onse Here! Immers, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug, waardeur Hy ons die grootste en kosbare beloftes geskenk het, sodat julle daardeur deelgenote kan word van die goddelike natuur, nadat julle die verdorwenheid ontvlug het wat deur begeerlikheid in die wêreld is. 
(2 Pet. 1:2-4)

Share to: