1. EachPod

Ep.72 - (Afr.) - Ons word vernuwe tot kennis na die beeld van ons Skepper

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 19 Sep 2021
Episode Link
None

Kol 3:5  Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is, 
Kol 3:6  waardeur die toorn van God oor die kinders van die ongehoorsaamheid kom, 
Kol 3:7  waarin julle ook vroeër gewandel het toe julle daarin geleef het. 
Kol 3:8  Maar nou moet julle ook dit alles aflê, naamlik toorn, woede, boosheid, laster, skandelike taal uit julle mond. 
Kol 3:9  Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het 
Kol 3:10  en julle jul met die nuwe mens beklee het wat vernuwe word tot kennis na die beeld van sy Skepper, 

Share to: