1. EachPod

Ep.72 (15.09.24) - (Afr.) - Het jy die Here God al lief met jou HELE hart?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 15 Sep 2024
Episode Link
None

En een van hulle, ‘n wetgeleerde, het ‘n vraag gestel om Hom te versoek en gesê: Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete. 
(Matt. 22:35-40)

Share to: