1. EachPod

Ep.70 (08.09.24) - (Afr.) - Wees deel van 'n HEILIGE priesterdom

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 08 Sep 2024
Episode Link
None

Kom na Hom toe, die lewende steen wat deur die mense wel verwerp is, maar by God uitverkore en kosbaar is; en laat julle ook soos lewende stene opbou, tot ‘n geestelike huis, ‘n heilige priesterdom, om geestelike offers te bring wat aan God welgevallig is deur Jesus Christus. 
(1 Pet. 2:4-5)

Share to: