1. EachPod

Ep.66 (27.08.23) - (Afr.) - Oppas dat jy nie val nie.

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 27 Aug 2023
Episode Link
None

Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
(1 Kor. 10:12-13)

Share to: