1. EachPod

Ep.65 - (Afr.) - God se verbond met jou rakende jou nageslag

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 24 Aug 2022
Episode Link
None

Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, sê die HERE: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, sê die HERE, van nou af tot in ewigheid nie.
(Jes. 59:21)

Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.
(Hand. 16:31)

en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Euníce, en wat—daarvan is ek oortuig—ook in jou is.
(2 Tim. 1:5)



Share to: