1. EachPod

Ep.65 - (Afr.) - God luister na jou

Author
tiaan gildenhuys
Published
Thu 26 Aug 2021
Episode Link
None

Psa 116:1  Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge, 
Psa 116:2  want Hy het sy oor tot my geneig; daarom sal ek Hom in my dae aanroep. 
Psa 116:3  Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind. 
Psa 116:4  Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel. 
Psa 116:5  Die HERE is genadig en regverdig, en onse God is ‘n ontfermer. 
Psa 116:6  Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp. 
Psa 116:7  My siel, keer terug tot jou rus; want die HERE het goed aan jou gedoen. 
Psa 116:8  Want U het my siel gered van die dood, my oog van trane, my voet van struikeling. 

Share to: