1. EachPod

Ep.65 (21.08.24) - (Afr.) - Die arbeiders se loon roep uit tot God

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 21 Aug 2024
Episode Link
None

Kyk, die loon van die arbeiders wat julle lande afgeoes het, wat deur julle agtergehou is, roep uit; en die geroep van die maaiers het gekom tot in die ore van die Here van die leërskare. Julle het op die aarde ‘n weelderige en losbandige lewe gelei; julle het jul harte vet gevoer soos op ‘n slagdag. 
(Jak. 5:4-5)

Share to: