1. EachPod

Ep.62 - (Afr.) - Ons moet DOEN wat die Woord sê

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 15 Aug 2021
Episode Link
None

Jak 1:22  En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. 
Jak 1:23  Want as iemand ‘n hoorder van die woord is en nie ‘n dader nie, dié is soos ‘n man wat sy natuurlike gesig in ‘n spieël sien; 
Jak 1:24  want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het. 
Jak 1:25  Maar hy wat diep insien in die volmaakte wet van die vryheid en daarby bly, hy sal, omdat hy nie ‘n vergeetagtige hoorder is nie, maar ‘n dader van die werk, gelukkig wees in wat hy doen. 
Jak 1:26  As iemand onder julle meen dat hy godsdienstig is en sy tong nie in toom hou nie, maar sy hart mislei, die godsdiens van hierdie man is tevergeefs. 

Share to: