1. EachPod

Ep.62 (13.08.23) - (Afr.) - Drink jy nog melk?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 13 Aug 2023
Episode Link
None

Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie. Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy ‘n kind is. Maar vaste spys is vir volwassenes, vir die wat geestesvermoëns besit deur die gewoonte geoefen, om goed van kwaad te onderskei.
(Heb 5:12-14)

Share to: