1. EachPod

Ep.59 - (Afr.) - Die HERE se Woord staan vir ewig vas

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 03 Aug 2022
Episode Link
None

Vir ewig, o HERE, staan u woord vas in die hemele. U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde bevestig, en dit bly staan. Volgens u verordeninge bly hulle vandag nog staan, want alle dinge is u knegte. As u wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende. Ek sal u bevele tot in ewigheid nie vergeet nie, want deur hulle het U my lewend gemaak. Aan U behoort ek: verlos my, want ek soek u bevele. Die goddelose lê en wag op my, om my om te bring; ek gee ag op u getuienisse.
(Ps. 119:89-95)

Share to: