1. EachPod

Ep.58 - (Afr.) - God se kinders sal veilig woon

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 01 Aug 2021
Episode Link
None

Pro 1:32  Want hulle eie afkerigheid maak die eenvoudiges dood, en hulle eie sorgeloosheid rig die dwase te gronde;
Pro 1:33  maar die wat na my luister, sal veilig woon en gerus wees teen die skrik vir die onheil.

Hag 2:4  Nou dan, skep moed, Serubbábel, spreek die HERE, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Jósadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die HERE, en werk! Want Ek is met julle, spreek die HERE van die leërskare, 

Isa 32:17  En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid rus en veiligheid tot in ewigheid. 
Isa 32:18  En my volk sal woon in ‘n plek van vrede en in veilige wonings en in plekke van ongestoorde rus. 

Share to: