...wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here; verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed. Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid; seën die wat julle vervolg, seën en moenie vervloek nie;
(Rom. 12:11-14 Afrikaans OV)
Bid sonder ophou.
(1 Thess. 5:17 Afrikaans OV)