1. EachPod

Ep.57 - (Afr.) - Geloof gaan nie oor ons sintuie nie

Author
tiaan gildenhuys
Published
Wed 28 Jul 2021
Episode Link
None

Heb 11:1  Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. 

Heb 11:6  En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. 

Share to: