1. EachPod

Ep.55 (20.07.25) - (Afr.) - Jerusalem is 'n bewys dat God leef!

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 20 Jul 2025
Episode Link
None

Kyk, Ek maak Jerusalem vir al die volke rondom tot ‘n beker van bedwelming, en ook teen Juda sal dit wees tydens die beleëring teen Jerusalem. En in dié dag maak Ek Jerusalem tot ‘n baie swaar klip vir al die volke: elkeen wat dit optel, sal hom daarmee sekerlik seer maak; en al die nasies van die aarde sal daarteen vergader word. 

(Sag. 12:2-3 Afrikaans OV)

Share to: