1. EachPod

Ep.54 (16.07.23) - (Afr.) - Ons God is Yahweh

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 16 Jul 2023
Episode Link
None

So sê God, die HERE (YHVH), wat die hemele geskape en hulle uitgesprei het, die aarde uitgespan het saam met wat daaruit voortkom, wat aan die aardbewoners die asem gee en die gees aan wie daarop wandel: Ek, die HERE (YHVH), het U geroep in geregtigheid, en Ek vat u hand en behoed U en gee U as ‘n verbond van die volk, as ‘n lig van die nasies, om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis diegene wat in die duisternis sit. Ek is die HERE (YHVH), dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie. Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor. Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af...
(Jes. 42:5-10)

Share to: