1. EachPod

Ep.53 (13.07.25) - (Afr.) - Ondersoek jou eie Skrifte daagliks.

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 13 Jul 2025
Episode Link
None

Daarop het die broeders dadelik in die nag Paulus en Silas na Beréa weggestuur. En toe hulle daar kom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan. En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was. 

(Hand. 17:10-11 Afrikaans OV)

 

Share to: