1. EachPod

Ep.52 - (Afr.) - Is jy 'n getroue en verstandige dienskneg?

Author
tiaan gildenhuys
Published
Sun 11 Jul 2021
Episode Link
None

Mat 24:45  Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee? 
Mat 24:46  Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind. 
Mat 24:47  Voorwaar Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel. 
Mat 24:48  Maar as daardie slegte dienskneg in sy hart sê: My heer talm om te kom— 
Mat 24:49  en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin eet en drink, 
Mat 24:50  dan sal die heer van dié dienskneg kom op ‘n dag dat hy dit nie verwag nie en op ‘n uur dat hy dit nie weet nie; 
Mat 24:51  en sal hom pynig en hom ‘n deelgenoot van die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande. 

Share to: